Swellendam, just the right place for a winter school.

Having proved itself as a nurturing environment, Swellendam offers a lifestyle that will allow your creativity to thrive. This is how linographic and silk screen print artist Esme Kruger replies when asked why there is such aconcentration of experienced artists and other experts in this small historic town; and why ... Read More

Swellendam Winterskool gaan n verrykende ervaring wees.

Die Swellendamse Winterskool is ‘n unieke konsep wat dié historiese dorpie van Mei tot Augustus in ‘n kampus omskep waarin mense ‘n wye verskeidenheid kursusse van ‘n dag tot ‘n week lank kan deurloop terwyl hulle terselfdertyd die plaaslike ekonomie ‘n hupstoot gee. Moet egter nie ‘n stywe akademiese aanslag ... Read More